VLU Overvaal aktiwiteite blad

VLU Overvaal aktiwiteite blad

VLU Overvaal aktiwiteite blad

Verryk. Verbreed. Verbeter.

VLU Overvaal bied aktiwiteite aan wat ons lede die geleentheid gee om hulself te verryk, kennis verbreed en vaardighede uit te bou.

Ons bied ‘n verskeidenheid van aktiwiteite aan wat die volgende insluit:

  • Maandelikse byeenkomste met relevante temas wat opbou en verryk.
  • Sprekers, demonstrasies, werksklasse en uitstappies.
  • Kuiergeleenthede.
  • Aanleer en ontwikkeling van nuwe vaardighede.
  • Blootstelling aan nuwe tendense.
  • Betrokkenheid by welwillendheidsinisiatiewe.
  • Bied die geleentheid om vaardighede op kompetisievlak te bemeester vir diegene wat daaraan wou deelneem.
  • Verskeie fondsinsamelingsaktiwiteite word aangepak.

Temas vir die jaar

Jaarliks word verskillende tema’s vir VLU Overvaal gekies. Die voorstelle vir die tema’s is van die lede afkomstig. Die temas word in jaarprogramme ingebou met die doel om nuwe kennis in te win. Ons deel graag 2026 se nuwe fokuspunte.

Leer meer

Kompetisies

By VLU Overvaal word daar jaarliks kompetisies uitgeskryf wat gefokus is om ons lede se vaardighede te ontwikkel. Al ons kompetisies bied ons lede die geleentheid om hul kreatiwiteit en vaardighede te laat skyn, om ’n uitdaging aan hulself te stel en ‘n nuwe vaardigheid te bemeester.

Leer meer

Uitreikprojekte

Hoewel die organisasie nie ‘n welsynsorganisasie is nie raak die vroue van VLU Overvaal aktief betrokke by projekte wat ‘n daadwerklike verskil in die gemeenskap maak. Empatie en omgee is sinoniem met vrouwees.

Leer meer

Temas vir die jaar

Jaarliks word verskillende tema’s vir VLU Overvaal gekies. Die voorstelle vir die tema’s is van die lede afkomstig. Die temas word in jaarprogramme ingebou met die doel om nuwe kennis in te win.

Ons deel graag 2026 se nuwe fokuspunte.

Leer meer

Kompetisies

By VLU Overvaal word daar jaarliks kompetisies uitgeskryf wat gefokus is om ons lede se vaardighede te ontwikkel. Al ons kompetisies bied ons lede die geleentheid om hul kreatiwiteit en vaardighede te laat skyn, om ’n uitdaging aan hulself te stel en ‘n nuwe vaardigheid te bemeester.

Leer meer

Uitreikprojekte

Hoewel die organisasie nie ‘n welsynsorganisasie is nie raak die vroue van VLU Overvaal aktief betrokke by projekte wat ‘n daadwerklike verskil in die gemeenskap maak. Empatie en omgee is sinoniem met vrouwees.

Leer meer

Opleiding

VLU Overvaal bied in samewerking met RAMDIT Training spesiaal aangepaste rekenaarklasse teen minimale koste aan, by VLU Overvaal hoofkantoor.

Sluit aan by ons dinamiese organisasie en neem deel aan aktiwiteite wat jou horissonne kan verbreed

Sluit aan