Wie is ons as VLU Overvaal
Wie is ons as VLU Overvaal
Wie is ons as VLU Overvaal
Vrouwees in vol kleur
Ons organisasie staan bekend as VLU Overvaal of Vroue Landbou Unie in Gauteng. Ons is ‘n organisasie vir die vrou wat haarself die geleentheid wil bied vir groei en ontwikkeling asook die aanleer van nuwe vaardighede. In Gauteng is daar min dames wat steeds in die landboubedryf betrokke is.
By VLU Overvaal word elke faset van vrouwees aangeraak.
Ons visie
Om in ‘n veilige omgewing geleenthede te skep waar die vrou haar volle potensiaal kan ontdek, ontsluit en ontwikkel.

Waarom bestaan VLU Overvaal?
- By VLU Overvaal, kry die vroue die geleentheid om hulle kennis en uitkyk op die lewe te verbreed tot voordeel van haar gesin en gemeenskap,
- kan vroue hul eie talente ontdek en ontwikkel,
- kan die vrou haar belangstelling in verskillende aspekte van die lewe uitleef,
- is daar die geleentheid om mensekennis te verbreed,
- word nuwe mense ontmoet en vroue brei hulle vriendekring uit,
- kan vroue ‘n daadwerklike verskil maak deur betrokke te raak by ‘n verskeidenheid inisiatiewe,
- kry vroue die geleentheid om leierskapvaardighede te ontwikkel en te laat groei.
Die simboliek agter ons embleem
Die kersiepienk vrou wat elegant bo die wêreld uitstyg, verteenwoordig moed, passie en vasberadenheid. Die kleur kersiepienk is ‘n simbool van innerlike krag, groei en die vermoë om uitdagings met selfvertroue te oorwin. Sy beeld die veerkragtigheid van vroue uit – hoe hulle aanpas, ontwikkel en steeds floreer, ongeag omstandighede.
Die protea staan vir uniekheid, diversiteit en oorlewing. Soos hierdie blom onder moeilike omstandighede groei, so staan vroue sterk in uitdagende tye. Dit simboliseer liefde, omgee en hoop vir die toekoms.
Wêreldwyd word die protea gesien as:
• ‘n Simbool van aanpasbaarheid en evolusie – Dit groei in verskeie vorms en kleure, wat veelsydigheid uitbeeld.
• Leierskap en selfvertroue – Dit herinner mense om hul eie pad te volg.
• Vernuwing en hergeboorte – Proteas floreer ná veldbrande, wat ‘n simbool van transformasie is.
• Sterkte in verskeidenheid – Dit bestaan uit verskeie lae, net soos diverse gemeenskappe.
Die turkoois kontinente verteenwoordig die verbintenis tussen mense regoor die wêreld en die strewe na vrede en harmonie. Die kleur turkoois simboliseer kalmte, balans en insig, wat vroue se rol in die bou van ‘n vreedsame en samewerkende samelewing beklemtoon. Dit wys hoe vroue se invloed nie net beperk is tot hul onmiddellike gemeenskap nie, maar oor landsgrense heen strek.
Water en die blou kleur staan vir groei en diens. Water is die simbool van lewenskrag en volhoubaarheid, wat die groei van mense, plante en gemeenskappe moontlik maak. Die blou kleur dui op die vrede en harmonie wat ons hoop om te bewerkstellig deur ons dienste.
Die goue koringaar beeld voorspoed, vrugbaarheid en volhoubaarheid uit. Dit simboliseer die lewenskrag en voortbestaan van vroue as die versorgers van hul gesinne en gemeenskappe. Soos koring ‘n basiese lewensbron is, so dra vroue by tot die groei en vooruitgang van die samelewing.
Die goue kleur verteenwoordig nie net oorvloed en stabiliteit nie, maar ook Suid-Afrika se minerale rykdom en geskiedenis. Dit dui op ‘n sterk verbintenis tot ons skatryk erfenis en volhoubare ontwikkeling.
Die vroue-hande wat die wêreld vashou, is ‘n kragtige simbool van samewerking, ondersteuning en omgee. Dit dui op vroue se diensbaarheid en toewyding aan hul gesinne, gemeenskappe en die wêreld as geheel.
Die hande is ‘n pilaar van krag en ondersteuning, wat wys hoe vroue mekaar dra en saam ‘n beter toekoms bou.

Wat doen
VLU Overvaal?
Wanneer jaarprogramme en aktiwiteite beplan word rig die volgende studierigtings die beplanning:
- Vandag se vrou wat insluit finansies, vroueregte, rekenaartegnologie, gesondheid, mode en skoonheid en.
- Kuns en Geskiedenis insluitend toonkuns, skilderkuns, beeldhou, ander kunsvorme, geskiedkundige bewustheid en kulturele aangeleenthede.
- Kreatiewe en Produktiewe Vaardighede byvoorbeeld naaldwerk, hekelwerk, breiwerk , handvlyt, kookkuns en binnenshuiseversiering.
- Omgewingsbewustheid wat kan insluit binnelandse toerisme, Fauna & Flora, voëls en insekte, edelstene, metale en minerale, tuin en landbou asook seelewe en bewaring.
- Gemeenskapsbewustheid soos munisipale aangeleenthede, verkeers aangeleenthede, veiligheid en sekuriteit, skole, hospitale asook enige sake van gemeenskaplike belang.
- Internasionaal byvoorbeeld internasionale sake, inligting oor ander lande se kultuur en gebruike asook kostradisies.
Wat kan die VLU Overvaal vir jou beteken?
Ons vra ons lede hoekom kom hulle VLU toe:
- “Vir drukkies en motivering om iets nuuts aan te pak.”
- “VLU vriendinne maak ‘n “nie lekker dag” weer “lekker.”
- “VLU is deel van my lewe, ons vriendinne dra mekaar.”
- “VLU is deel van voluit leef.”
- “VLU byeenkomste is soos ‘n energie-inspuiting vir my.”
- “Ek leer nuwe dinge en ontmoet nuwe mense.”
- “VLU hou my besig en uit die moeilikheid.”
- “I come for inspiration that the ladies give me.”
- “Die takkompetisies het my dié jaar deur ‘n moeilike tyd gehelp.”
- “Ek voel nodig.”
- “VLU is opbouend en voed my siel.”
- “Dit gee my ‘n wegbreek van my doen en late by die huis.”
- “Wat my trek is die mooi gesindheid en opregtheid van die dames.”
- “Dis die een plek waar mense bly is om my te sien vir wie ek is. Ek kan net ek wees. “
- “My kennis word opgebou en verbreed.”
- “Die VLU het my selfvertroue gegee en na waarde laat voel.”
- “Dit is die beste manier om mense te leer ken as jy verhuis.”
- “Dit is my alles, my hoogtepunt van die maand.”
- “Ek word blootgestel aan nuwe dinge en my kreatiwiteit word uitgeleef.”
- “Ek word verryk en my kennis word uitgebrei en verbreed.”
- “I can believe in myself again.”
- “Ek kan ‘n verskil maak in ander se lewe.”
Ons is 'n dinamiese organisasie wat strek reg oor Gauteng
VLU Overvaal bestaan uit vyf streke en 39 takke wat dag-, aand -en Saterdagtakke insluit.

Ons missie
Ons bied aan vroue in Gauteng die geleentheid om vaardighede te ontwikkel en haarself te verryk in alle fasette van vrouwees deur aan tak-, streek -en provinsiale aktiwiteite deel te neem waar ook hegte vriendskappe gesmee word.

Waarom bestaan VLU Overvaal?
- By VLU Overvaal, kry die vroue die geleentheid om hulle kennis en uitkyk op die lewe te verbreed tot voordeel van haar gesin en gemeenskap,
- kan vroue hul eie talente ontdek en ontwikkel,
- kan die vrou haar belangstelling in verskillende aspekte van die lewe uitleef,
- is daar die geleentheid om mensekennis te verbreed,
- word nuwe mense ontmoet en vroue brei hulle vriendekring uit,
- kan vroue ‘n daadwerklike verskil maak deur betrokke te raak by ‘n verskeidenheid inisiatiewe,
- kry vroue die geleentheid om leierskapvaardighede te ontwikkel en te laat groei.
Die simboliek agter ons embleem
Die kersiepienk vrou wat elegant bo die wêreld uitstyg, verteenwoordig moed, passie en vasberadenheid. Die kleur kersiepienk is ‘n simbool van innerlike krag, groei en die vermoë om uitdagings met selfvertroue te oorwin. Sy beeld die veerkragtigheid van vroue uit – hoe hulle aanpas, ontwikkel en steeds floreer, ongeag omstandighede.
Die protea staan vir uniekheid, diversiteit en oorlewing. Soos hierdie blom onder moeilike omstandighede groei, so staan vroue sterk in uitdagende tye. Dit simboliseer liefde, omgee en hoop vir die toekoms.
Wêreldwyd word die protea gesien as:
• ‘n Simbool van aanpasbaarheid en evolusie – Dit groei in verskeie vorms en kleure, wat veelsydigheid uitbeeld.
• Leierskap en selfvertroue – Dit herinner mense om hul eie pad te volg.
• Vernuwing en hergeboorte – Proteas floreer ná veldbrande, wat ‘n simbool van transformasie is.
• Sterkte in verskeidenheid – Dit bestaan uit verskeie lae, net soos diverse gemeenskappe.
Die turkoois kontinente verteenwoordig die verbintenis tussen mense regoor die wêreld en die strewe na vrede en harmonie. Die kleur turkoois simboliseer kalmte, balans en insig, wat vroue se rol in die bou van ‘n vreedsame en samewerkende samelewing beklemtoon. Dit wys hoe vroue se invloed nie net beperk is tot hul onmiddellike gemeenskap nie, maar oor landsgrense heen strek.
Water en die blou kleur staan vir groei en diens. Water is die simbool van lewenskrag en volhoubaarheid, wat die groei van mense, plante en gemeenskappe moontlik maak. Die blou kleur dui op die vrede en harmonie wat ons hoop om te bewerkstellig deur ons dienste.
You have 45 days to return items for a full refund, with or without a receipt. Items must still have their original tags.
Die vroue-hande wat die wêreld vashou, is ‘n kragtige simbool van samewerking, ondersteuning en omgee. Dit dui op vroue se diensbaarheid en toewyding aan hul gesinne, gemeenskappe en die wêreld as geheel.
Die hande is ‘n pilaar van krag en ondersteuning, wat wys hoe vroue mekaar dra en saam ‘n beter toekoms bou.
Die kersiepienk vrou wat elegant bo die wêreld uitstyg, verteenwoordig moed, passie en vasberadenheid. Die kleur kersiepienk is ‘n simbool van innerlike krag, groei en die vermoë om uitdagings met selfvertroue te oorwin. Sy beeld die veerkragtigheid van vroue uit – hoe hulle aanpas, ontwikkel en steeds floreer, ongeag omstandighede.
Die protea staan vir uniekheid, diversiteit en oorlewing. Soos hierdie blom onder moeilike omstandighede groei, so staan vroue sterk in uitdagende tye. Dit simboliseer liefde, omgee en hoop vir die toekoms.
Wêreldwyd word die protea gesien as:
• ‘n Simbool van aanpasbaarheid en evolusie – Dit groei in verskeie vorms en kleure, wat veelsydigheid uitbeeld.
• Leierskap en selfvertroue – Dit herinner mense om hul eie pad te volg.
• Vernuwing en hergeboorte – Proteas floreer ná veldbrande, wat ‘n simbool van transformasie is.
• Sterkte in verskeidenheid – Dit bestaan uit verskeie lae, net soos diverse gemeenskappe.
Die turkoois kontinente verteenwoordig die verbintenis tussen mense regoor die wêreld en die strewe na vrede en harmonie. Die kleur turkoois simboliseer kalmte, balans en insig, wat vroue se rol in die bou van ‘n vreedsame en samewerkende samelewing beklemtoon. Dit wys hoe vroue se invloed nie net beperk is tot hul onmiddellike gemeenskap nie, maar oor landsgrense heen strek.
Water en die blou kleur staan vir groei en diens. Water is die simbool van lewenskrag en volhoubaarheid, wat die groei van mense, plante en gemeenskappe moontlik maak. Die blou kleur dui op die vrede en harmonie wat ons hoop om te bewerkstellig deur ons dienste.
Die goue koringaar beeld voorspoed, vrugbaarheid en volhoubaarheid uit. Dit simboliseer die lewenskrag en voortbestaan van vroue as die versorgers van hul gesinne en gemeenskappe. Soos koring ‘n basiese lewensbron is, so dra vroue by tot die groei en vooruitgang van die samelewing.
Die goue kleur verteenwoordig nie net oorvloed en stabiliteit nie, maar ook Suid-Afrika se minerale rykdom en geskiedenis. Dit dui op ‘n sterk verbintenis tot ons skatryk erfenis en volhoubare ontwikkeling.
Die vroue-hande wat die wêreld vashou, is ‘n kragtige simbool van samewerking, ondersteuning en omgee. Dit dui op vroue se diensbaarheid en toewyding aan hul gesinne, gemeenskappe en die wêreld as geheel.
Die hande is ‘n pilaar van krag en ondersteuning, wat wys hoe vroue mekaar dra en saam ‘n beter toekoms bou.

Wat doen VLU Overvaal?
Wanneer jaarprogramme en aktiwiteite beplan word rig die volgende studierigtings die beplanning:
- Vandag se vrou wat insluit finansies, vroueregte, rekenaartegnologie, gesondheid, mode en skoonheid en.
- Kuns en Geskiedenis insluitend toonkuns, skilderkuns, beeldhou, ander kunsvorme, geskiedkundige bewustheid en kulturele aangeleenthede.
- Kreatiewe en Produktiewe Vaardighede byvoorbeeld naaldwerk, hekelwerk, breiwerk , handvlyt, kookkuns en binnenshuiseversiering.
- Omgewingsbewustheid wat kan insluit binnelandse toerisme, Fauna & Flora, voëls en insekte, edelstene, metale en minerale, tuin en landbou asook seelewe en bewaring.
- Gemeenskapsbewustheid soos munisipale aangeleenthede, verkeers aangeleenthede, veiligheid en sekuriteit, skole, hospitale asook enige sake van gemeenskaplike belang.
- Internasionaal byvoorbeeld internasionale sake, inligting oor ander lande se kultuur en gebruike asook kostradisies.
Wat kan die VLU Overvaal vir jou beteken?
Ons vra ons lede hoekom kom hulle VLU toe:
- “Vir drukkies en motivering om iets nuuts aan te pak.”
- “VLU vriendinne maak ‘n “nie lekker dag” weer “lekker.”
- “VLU is deel van my lewe, ons vriendinne dra mekaar.”
- “VLU is deel van voluit leef.”
- “VLU byeenkomste is soos ‘n energie-inspuiting vir my.”
- “Ek leer nuwe dinge en ontmoet nuwe mense.”
- “VLU hou my besig en uit die moeilikheid.”
- “I come for inspiration that the ladies give me.”
- “Die takkompetisies het my dié jaar deur ‘n moeilike tyd gehelp.”
- “Ek voel nodig.”
- “VLU is opbouend en voed my siel.”
- “Dit gee my ‘n wegbreek van my doen en late by die huis.”
- “Wat my trek is die mooi gesindheid en opregtheid van die dames.”
- “Dis die een plek waar mense bly is om my te sien vir wie ek is. Ek kan net ek wees. “
- “My kennis word opgebou en verbreed.”
- “Die VLU het my selfvertroue gegee en na waarde laat voel.”
- “Dit is die beste manier om mense te leer ken as jy verhuis.”
- “Dit is my alles, my hoogtepunt van die maand.”
- “Ek word blootgestel aan nuwe dinge en my kreatiwiteit word uitgeleef.”
- “Ek word verryk en my kennis word uitgebrei en verbreed.”
- “I can believe in myself again.”
- “Ek kan ‘n verskil maak in ander se lewe.”
Ons is 'n dinamiese organisasie wat strek reg oor Gauteng
VLU Overvaal bestaan uit vyf streke en 39 takke wat dag-, aand -en Saterdagtakke insluit.
'n Boodskap van ons VLU Overvaal president
"As ons gaan nadink oor wat ons organisasie reeds vermag het, kan mens nie anders as om kinderlik opgewonde te raak oor die VLU Overvaal se vooruitsig nie. Kom ons eer ons eie nalatenskap sodat ons ‘n organisasie vir toekomstige lede nalaat waar hulle die geleentheid het om alle fasette van vrouwees uit te leef."

Ons VLU Overvaal bestuurspan

Sekretaris
Mercia Coetzee
vluovervaal@gmail.com

VLU Overvaal skakelbeampte
Diana Keulder
keuld007@gmail.com

Beoordelaarsameroeper
Almarie
van den Berg
almarievandenberg
@gmail.com

Overvaal Nuus Redakteur
Tina Ainsie
tina@vwveng.co.za

Bemarker
Lilian Bierman
lilianbierman@gmail.com
Ons organisasie strek reg oor Siud-Afrika en die wêreld
Saam met geaffilieerde organisasies van soortgelyke aard, het SAVLU een van die grootste vroue organisasies in Suid-Afrika geword, met lede in Suid-Afrika en Namibië. SAVLU skakel vanaf die beginjare direk met die Wêreldbond vir Plattelandse Vroue.