VLU Overvaal streke

Vind jou naaste VLU tak

VLU Overvaal streke

Vind jou naaste VLU tak

VLU Overvaal streke

Vind jou naaste VLU tak

Welkom by VLU Jakaranda streek

Jakarandastreek beslaan geografies die gedeelte wes van die N1 in Pretoria en strek vanaf Midstream in die suide tot by De Wildt in die noorde. Dit bestaan uit 11 takke waarvan 1 tak ‘n aandtak is en nog ‘n ander tak op ‘n Saterdagoggend vergader. Die takke het elk hul eiesoortige dinamika en interessante programme word aangebied volgens die behoeftes van lede. Baie werkswinkels word ook gehou en sodoende word die kreatiewe lid gestimuleer en aangemoedig om haar talente te ontwikkel. Kom kuier gerus by enige van ons takke. Ek kan jou waarborg dat jy sal gou ‘n lid wil word van die VLU-familie!

Opsoek na meer inligting?
Kontak ons vandag.

Is jy opsoek na meer inligting oor ons take, streke, of hoe om deel te word van ons VLU Overvaal familie? Skakel ons vandag en ons sal jou in kontak sit met jou naaste tak- of streeksvoorsitter.

Kontak ons

Opsoek na meer inligting? Kontak ons vandag.

Is jy opsoek na meer inligting oor ons take, streke, of hoe om deel te word van ons VLU Overvaal familie? Skakel ons vandag, en ons sal jou in kontak sit met jou naaste tak- of streeksvoorsitter.

Kontak ons