Aktiwiteite
VLU Overvaal
opleiding
Aktiwiteite
VLU Overvaal
opleiding
Aktiwiteite
VLU Overvaal
opleiding
Ontsluit die digitale wêreld met VLU Overvaal
VLU Overvaal bied in samewerking met RAMDIT Training spesiaal aangepaste rekenaarklasse teen minimale koste aan, by VLU Overvaal hoofkantoor. Die aanbieder verstaan die vrese wat party mense vir tegnologie en rekenaars het, maar akkomodeer ook die meer gevorderde behoefte aan vaardigheidsontwikkeling. Die groepe is klein vir individuele aandag.
Daar is gereeld kommentaar soos: “Daar het wêrelde vir my oopgegaan!”
Hierdie inisiatief is ’n proses wat aangepas word, soos behoeftes geïdentifiseer word.
Wat gaan jy leer in die verskilllende rekenaar kursusse?

Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
Slide title
Write your caption hereButton
By VLU Overvaal bied ons meer aan as net opleiding
Buiten ons rekenaarklasse, bied ons by VLU Overvaal ook ander aktiwiteite aan wat ons lede die geleentheid gee om hulself te verryk, kennis verbreed en vaardighede uit te bou. Vir meer inligting, besoek ons aktiwiteite webblad.