VLU Overvaal kompetisie kategorie

Borduurmasjien- werk

2027

VLU Overvaal kompetisie kategorie

Borduurmasjienwerk

2027

VLU Overvaal kompetisie kategorie

Borduurmasjien- werk

2027

Skinkbordlappie

Laai kompetisie riglyne af
  • VOORKOMS - 50%
  • WERKSGEHALTE - 50%

Vereistes

  • Maak en borduur ‘n skinkbordlap met die borduurmasjien. Dit mag nie ouer as twee jaar wees nie.
  • Skinkbordlap kan beskik oor enige vorm met die minimum grootte van 600cm2.
  • Die verhouding van 2:3 (2 tot 3) word vir ‘n ovaal- en reghoekige vorm aanbeveel.
  • Die gebruik van ‘n naaldwerkmasjien, vir die insit van die soom of ‘n kantafwerking, is toelaatbaar maar mag nie die artikel oorheers nie.
  • Gebruik jou borduurmasjien optimal.

Ontwerp

  • Die ontwerp moet pas by die vorm van die artikel en moet nie ‘n bepaalde bo of onderkant hê nie.
  • Klein fyner ontwerpe wat nie te bonkig is nie, word aanbeveel. Vermy ontwerpe met verhewe gedeeltes.
  • Neem kunsbeginsels in ag by die samestelling van ontwerp.
  • Gebruik die randafwerking as ‘n raam vir die plasing van ontwerpe.

Tekstielstof en garing

  • Gebruik ‘n tekstielstof met ‘n stewige ewedraad weef.
  • Let op na die draadrigting met die uitmeet en knip van skinkbordlap.
  • Die gebruik van ‘n stabiliseringstof moet netjies en korrek gebruik en verwyder word.
  • Die keuse van stabiliseringstof moet pas by die keuse van tekstielstof.
  • Enige geskikte gare wat die gekose ontwerp of ontwerpe tot hul reg sal laat kom, kan gebruik word.
  • Op die spoeletjie kan dieselfde kleur gare gebruik word of selfs spoeletjie gare “bobbin thread” wat dunner is en goeie resultate saam met masjieborduurgare gee.

Parsing

  • Plaas die artikel met die regterkant na onder op n sagte oppervlak en pars versigtig aan die verkeerde kant.
  • Die gebruik van stysel vir ‘n goeie eindresultaat is toelaatbaar.

Wenke

  • Die korrekte spanning en keuse van steke by die borduurwerk is baie belangrik.

Aanbieding

  • Trek ‘n stewige basis oor met lap en ryg 2/3 van artikel daarop vas.
  • Verpak in ‘n deursigtige plastieksak, en as volg gemerk: MASJIENBORDUURWERK, naam, tak, area en provinsie.
  • Heg kaartjie aan artikel met hekelgaring.
  • Geen hakspelde asb.

Ons wenners in die borduurmasjienwerk kategorie vir 2025

By VLU Overvaal vier ons graag die vaardighede en kreatiwiteit van elkeen van ons lede. Ons tema vir die 2025 borduurmasjienwerk kategorie was 'Skinkbordlap'. Van almal by VLU Overvaal is ons trots om met die wêreld te deel die top drie wenners in die kategorie.

Ons wenners in die borduurmasjienwerk kategorie vir 2025

By VLU Overvaal vier ons graag die vaardighede en kreatiwiteit van elkeen van ons lede. Ons tema vir die 2025 borduurmasjienwerk kategorie was 'Slinkbordlap'. Van almal by VLU Overvaal is ons trots om met die wêreld te deel die top drie wenners in die kategorie.

EERSTEPLEK

Debbie
du Toit

GOUDRIF STREEK

90%

TWEEDEPLEK

Anneke Maurer

WITWATERSRAND STREEK

86%

DERDEPLEK

Marina
Stoop

JAKARANDA STREEK

80%

EERSTEPLEK

Debbie du Toit

GOUDRIF STREEK

87%

TWEEDEPLEK

Anneke Maurer

WITWATERSRAND STREEK

86%

DERDEPLEK

Marina Stoop

JAKARANDA STREEK

80%

Vind 'n kompetisie waar jou talente kan skyn

Indien hierdie borduurmasjienwerk kompetisie nie aanloklik lyk vir jou nie, besoek gerus ons VLU Overvaal kompetisie webblad. Hier kan jy soek deur ‘n verskeidenheid van kategorieë om ‘n kompetisie te vind waar jou kreatiwiteit en vaardighede kan skyn. Ons sien uit om jou werk op ons beoordeelaars tafel te sien.

Sien ander kompetisies