VLU Overvaal kompetisie kategorie
Masjienwerk
2027
VLU Overvaal kompetisie kategorie
Masjienwerk
2027
VLU Overvaal kompetisie kategorie
Masjienwerk
2027
Stik-en-sny metode. (Stitch and slash)
- VOORKOMS - 50%
- WERKSGEHALTE - 50%
Vereistes en wenke
- Enige voltooide artikel in die Stik-en-Sny metode.
- Artikel word in geheel beoordeel en moet aan die vereistes van masjienwerk konstruksies voldoen.
- Die Stik-en-Sny metode moet oorheers op die artikel, ongeag die tipe artikel, hetsy ‘n kledingstuk, plekmatjie of handsak.
- Maak gebruik van duursame tekstielstof vir die agtergrond en onderste laag van die Stik-en-Sny.
- Plaas twee of meer lae tekstielstof oor mekaar en stik met kleiner steeklengte in patroon lyne aanmekaar vas.
- Knip deur boonste lae, om verskillende effekte en kleure te verkry.
- Maak gebruik van ‘n skerp skêr en waak daarteen om die onderste laag raak te sny.
- Voltooi die artikel met die regte konstruksie metodes.
- Tooisels is toelaatbaar, maar mag nie oorheers nie.
- Die artikel moet die lid se eie werk wees.
- Die artikel mag nie ouer as twee jaar wees nie.
Aanbieding
- Bied aan in deursigtige plastieksak as volg gemerk: MASJIENWERK , jou naam, tak, area en provinsie.
- Heg kaartjie aan die artikel met hekelgaring.
- Geen hakspelde asseblief.

Ons wenners in die masjienwerk kategorie vir 2025
By VLU Overvaal vier ons graag die vaardighede en kreatiwiteit van elkeen van ons lede. Ons tema vir die 2025 masjienwerk kategorie was 'Oortreksel'. Van almal by VLU Overvaal is ons trots om met die wêreld te deel die top drie wenners in die kategorie.

Vind 'n kompetisie waar jou talente kan skyn
Indien hierdie masjienwerk kompetisie nie aanloklik lyk vir jou nie, besoek gerus ons VLU Overvaal kompetisie webblad. Hier kan jy soek deur ‘n verskeidenheid van kategorieë om ‘n kompetisie te vind waar jou kreatiwiteit en vaardighede kan skyn. Ons sien uit om jou werk op ons beoordeelaars tafel te sien.