VLU Overvaal kompetisie kategorie

Fotografie

2027

VLU Overvaal kompetisie kategorie

Fotografie

2027

VLU Overvaal kompetisie kategorie

Fotografie

2027

“Noir” Fotografie

Laai kompetisie riglyne af

Film/ Foto Noir beskryf ‘n genre of styl van fotografie wat uit die 1940’s en 1950’s dateer. Dit is afkomstig van noir films uit hierdie era wat meestal misterieus was. Film Noir word gekarakteriseer deur die gebruik van vorms/figure, skaduwees en lig.

Vereistes

  • A5-grootte (Grootte: 6” x 8” (152x203 mm)) is naby genoeg aan A5.
  • Neem foto vanuit drie verskillende rigtings/hoeke. Daar moet drie foto's wees.(eerste keuse gemonteer en ander twee agterop montering).
  • Swart en Wit
  • Montering: A4. Gebruik harde, stewige monteerbord. (Nie gewone 160g gekleurde karton nie)

Wenke:

  • Fokuspunt is belangrik maar in Noir fotografie is die duidelik herkenbare onderwerp nie noodwendig in fokus nie.
  • Duidelik herkenbare onderwerp moet verkieslik uitstaan van die agtergrond.
  • Die foto uit die ver verlede moet ‘n storie vertel wat spanning en misterie wek. Let op na die oordra van emosie en atmosfeer.
  • Beligting: Hierdie effek word verkry deur met lig en tekstuur te speel. Vir effektiewe beligting kan gebruik gemaak word van ‘n enkel, losstaande, kleinerige ligbron, wat goed geplaas is.
  • Die gevoel van ‘n ou film vol misterie word vasgevang met diep skadu’s, wat op onderwerp vorm, as gevolg van die posisie van die onderwerp wat soekend is na lig.

Aanbieding

  • Meld handelsnaam van kamera, lens en ligbron agter op die montering.
  • Beste foto word gemonteer en die ander twee foto’s moet klein gedruk wees en op die agterkant van die montering geplak word.
  • Bied aan in ‘n plastiekkoevert wat as volg gemerk is: Fotografie, naam, tak, area en provinsie.
  • Heg ook kaartjie aan agterkant van montering met ‘n hekeldraad wat lank genoeg is.

Wenke

Ons wenners in die fotografie kategorie vir 2025

l vier ons graag die vaardighede en kreatiwiteit van elkeen van ons lede. Ons tema vir die 2025 fotografie kategorie was 'Ruïnes op my pad'. Van almal by VLU Overvaal is ons trots om met die wêreld te deel die top drie wenners in die kategorie.

Ons wenners in die fotografie kategorie vir 2025

By VLU Overvaal vier ons graag die vaardighede en kreatiwiteit van elkeen van ons lede. Ons tema vir die 2025 fotografie kategorie was 'Ruïnes op my pad'. Van almal by VLU Overvaal is ons trots om met die wêreld te deel die top drie wenners in die kategorie.

EERSTEPLEK

Fietjie Moolman

GOUDRIF STREEK

88%

TWEEDEPLEK

Renee
Els

JAKARANDA STREEK

87%

DERDEPLEK

Luitha
de Jager

PRETORIA STREEK

86.3%

EERSTEPLEK

Fietjie Moolman

GOUDRIF STREEK

88%

TWEEDEPLEK

Renee Els

JAKARANDA STREEK

87%

DERDEPLEK

Luitha de Jager

PRETORIA STREEK

86.3%

Vind 'n kompetisie waar jou talente kan skyn

Indien hierdie fotografie kompetisie nie aanloklik lyk vir jou nie, besoek gerus ons VLU Overvaal kompetisie webblad. Hier kan jy soek deur ‘n verskeidenheid van kategorieë om ‘n kompetisie te vind waar jou kreatiwiteit en vaardighede kan skyn. Ons sien uit om jou werk op ons beoordeelaars tafel te sien.

Sien ander kompetisies