Aktiwiteite

VLU Overvaal kompetisies

Aktiwiteit

VLU Overvaal kompetisies

Aktiwiteite

VLU Overvaal kompetisies

Gee jou vaardighede en kreatiwiteit vlerke

By VLU Overvaal word daar jaarliks kompetisies uitgeskryf wat gefokus is om ons lede se vaardighede te ontwikkel. Al ons kompetisies bied ons lede die geleentheid om hul kreatiwiteit en vaardighede te laat skyn, om ’n uitdaging aan hulself te stel en ‘n nuwe vaardigheid te bemeester. Lede kan vrywillig deel neem en elke dame het die geleentheid om op tak-, streek -en provinsialevlak deel te neem.

Daar is verskeie kompetisiekategorieë wat ons aan bied in:

  • Borduurwerk
  • Borduurmasjienwerk
  • Masjienwerk
  • Breiwerk
  • Hekelwerk
  • Handvlyt
  • Skilderkuns
  • Skryfkuns
  • Fotografie
  • Gebak
  • Lekkers
  • Preservering
  • Blommerangskikking

"Ons grootste swakheid lê daarin om moed op te gee. Die sekerste manier om sukses te behaal, is altyd om nog een keer te probeer."

 – Thomas Edison

"Daar is nie iets soos mislukking nie, net positiewe terugvoer."

– Ou gesegde

Kompetisies vir 2025

Masjienwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Breiwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Hekelwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Handvlyt

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Borduurmasjienwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Handborduurwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Fotografie

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Skryfkuns

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Kuns

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Kompetisie vir beginners

Breiwerk vir beginners

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Masjienwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Breiwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Hekelwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Handvlyt

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Borduurmasjienwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Handborduurwerk

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Fotografie

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Skryfkuns

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Kuns

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

Kompetisie vir beginners

Breiwerk
vir beginners

Begin: 4 September  |  Sluit: 12 November

Leer meer

VLU Overvaal bied meer aan as net kompetisies

Buiten ons vindenryke kompetisies, bied ons by VLU Overvaal ook ander aktiwiteite aan wat ons lede die geleentheid gee om hulself te verryk, kennis verbreed en vaardighede uit te bou. Vir meer inligting, besoek ons aktiwiteite webblad.

Sien ander aktiwiteite

By VLU Overvaal bied meer aan as net kompetisies