Aktiwiteite
VLU Overvaal
uitreikprojekte
Aktiwiteite
VLU Overvaal
uitreikprojekte
Aktiwiteite
VLU Overvaal
uitreikprojekte
Hoewel die organisasie nie ‘n welsynsorganisasie is nie raak die vroue van VLU Overvaal aktief betrokke by projekte wat ‘n daadwerklike verskil in die gemeenskap maak. Empatie en omgee is sinoniem met vrouwees.

Ons nuutste uitreikprojek vir 2025:
Hartsmense
‘n Spesiale projek wat fokus op bejaardes – ons dra by tot hul welstand en bring lig in hul lewens. Die onderskeie takke en streke besluit self hoe die projek aangepak/uitgevoer en aan wie die skenking of bydraes gemaak word.
Hoewel die organisasie nie ‘n welsynsorganisasie is nie raak die vroue van VLU Overvaal aktief betrokke by projekte wat ‘n daadwerklike verskil in die gemeenskap maak. Empatie en omgee is sinoniem met vrouwees.

Ons nuutste uitreikprojekte vir 2025: Hartsmense
‘n Spesiale projek wat fokus op bejaardes – ons dra by tot hul welstand en bring lig in hul lewens. Die onderskeie takke en streke besluit self hoe die projek aangepak/uitgevoer en aan wie die skenking of bydraes gemaak word.

SAVF
VLU Overvaal het ‘n lang verbintenis met die SAVF wat oor 24 jaar strek. Behoeftes van die kinderhuise word geïdentifiseer en die takke samel vrywillige bydraes in wat jaarliks oorhandig word. Die waarde van 2024 se skenking van onderklere, haarbenodighede, toiletware en skryfbehoeftes was R104 857.47.
“
I alone cannot change the world, but I can cast a stone across the waters to create many ripples”
– Mother Teresa
'n Terugblik na SAVF skenkings
Slide title
Write your caption hereButtonSlide title

Write your caption hereButton

By VLU Overvaal bied meer aan as net uitreikprojekte
Buiten ons jaarlikse uitreikprojekte, bied ons by VLU Overvaal ook ander aktiwiteite aan wat ons lede die geleentheid gee om hulself te verryk, kennis verbreed en vaardighede uit te bou. Vir meer inligting, besoek ons aktiwiteite webblad.