Sluit vandag aan by VLU Overvaal

Sluit vandag aan by VLU Overvaal

Sluit vandag aan by VLU Overvaal

Sluit aan en word deel van ‘n dinamiese vroueorganisasie wat al vir 100 jaar lede bemagtig en verryk

Wie kan aansluit

  • Is jy ‘n werkende vrou? – daar is aandtakke en takke wat Saterdae byeenkom en ons wil graag nog meer stig.
  • Is jy ‘n pas afgetrede persoon wat sê: “Ek het my hele lewe gewerk, nou wil ek iets vir myself doen” – daar is oral dagtakke.
  • Is jy ‘n jong vrou wat tydelik met klein kinders huismamma is - bring jou kind saam en benut die tyd met meer as koskook, huisskoonmaak en kinders grootmaak.
  • Enige vrou wat die behoefte het om haarself te verryk en in ‘n veilige omgewing nuwe vriendskappe wil vorm.

Ons streke en takke

Ons organisasie het 'n netwerk wat strek reg oor Gauteng. VLU Overvaal is opgedeel in 5 streke met 39 takke in totaal. Besoek ons VLU Overvaal streke webblad en vind uit waar jou naaste tak is in jou streek.

Leer meer

Kontakbesonderhede

Vir meer inligting oor ons organisasie en lidmaatskap, kontak ons hoofkantoor vandag.

VLU Overvaal Hoofkantoor

Kontak persoon: Mercia Coetzee

Selfoon: 076 431 2250

E-pos: vluovervaal@gmail.com

Kantoor: Eenheid 13, Corporate Office Park, Jeanlaan 257, Centurion

Aansoekvorm