Aktiwiteite

VLU Overvaal temas vir die 2026 jaar

Aktiwiteite

VLU Overvaal temas vir die 2026 jaar

Aktiwiteite

VLU Overvaal temas vir die 2026 jaar

Temas wat ons as organisasie inspireer

Jaarliks word verskillende tema’s vir VLU Overvaal gekies. Die voorstelle vir die tema’s is van die lede afkomstig. Die temas word in jaarprogramme ingebou met die doel om nuwe kennis in te win. Ons deel graag 2026 se nuwe fokuspunte.

AKRIKAANSE SKRYWER

Erns Grundling

Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (kykNET Elders: Die Camino, Die Ware Naarheid) en veelbekroonde joernalis (voorheen by Weg, LitNet, Insig en Huisgenoot). Hy woon in Kaapstad. Sy 2017-reisboek Elders, oor sy Camino-staptog, was ’n groot treffer en is nou ook as Walk it Off beskikbaar. Koshuis (2018), wat Erns saamgestel het, was ook baie gewild.

Oor Afrikaans sê hy “Ek is nie ‘n taalaktivis of kampvegter nie. Maar my liefde vir Afrikaans is eindloos, soos die tussen ‘n ouer en ‘n kind behoort te wees. Afrikaans is immers my moedertaal. Die taal van my hart.”

ENGELSE SKRYWER

Tony

Park

Tony Park is an international author who  wasn’t born in South Africa or Zimbabwe, or any of the African countries he writes about.

He is a South African-based author known for his novels set in Africa, often exploring themes of wildlife, conservation, and adventure. He spends half of each year living on the border of the Kruger National Park in South Africa, researching and writing his books. Park also writes non-fiction, including autobiographies and works on topics like wildlife conservation.

Park's novels frequently feature characters involved in wildlife-related issues, such as poaching, smuggling, and the complexities of conservation efforts. Some of his popular titles include Far Horizon, Zambezi, and Last Survivor. 

PERSOONLIKHEID

Gerda

Steyn

Gerda Steyn is 'n Suid-Afrikaanse ultramarathon- en maratonatleet wat haarself gevestig het as een van die mees suksesvolle langafstandhardlopers in die land se geskiedenis. Gebore op 3 Maart 1990 in Bothaville, het sy oorspronklik as 'n kwantiteitsopnemer in Dubai gewerk, maar het in 2014 haar passie vir hardloop ontdek en haar loopbaan as professionele atleet begin.  Baie inligting is van haar wedlope en oorwinnings beskikbaar op die internet.

Tony Park

Gerda Steyn

KUNSTENAAR

Sarah Pryke

Glas en ‘fine art’ mosaïek kunstenaar.

Sy is ‘n Bioloog wat glas gebruik as medium om mosaïek kunswerk geïnspireer deur die natuur, te skep.

Sy ontwerp vir huise en besighede unieke en fyn gedetailleerde werke.Sy is gebasseer in SA maar verkoop haar werke wêreldwyd deur gallerye en op spesiale kommissies.

Sarah is gebore en getoë in die Bosveld waar haar passie vir die natuur en die wildslewe, gevestig is. Sy verkoop haar eerste mosaïek werk in 2016 en bevind haar binne maande in ‘n voltydse besigheid van bestellings en kommissies. Haar werke pronk wêereldwyd in huise, besighede en wildplase. 

Volg @fragments-of-africa.

Sarah kan ook op facebook en Instagram besoek word.  

PRODUK

Rooibos

Rooibos is 'n krui inheems aan Suid-Afrika wat glad nie eens 'n ware "tee" is nie. Dit is eerder 'n plant wat, wanneer dit geoes en gedroog word, gebrou kan word. Dit word deur die teebedryf "Afrika-rooitee" of "rooibostee" genoem word. Rooibos is uniek omdat dit inheems is aan Suid-Afrika se bergagtige streek Cederberg (net noord van Kaapstad), waar dit vandag nog floreer.

Rooibos verminder stres en angs en kalmeer die senuweestelsel. Dit bevorder hartgesondheid en help om bloedglukose- en suikervlakke bestendig te hou. Dit bevat kankerbevegtende kenmerke. Rooibos kan bydra tot die verligting van allergieë soos asma en hooikoors.

BOOM

Olienhout

Dit is ‘n klein tot middelgrootte immergroen boom met ‘n kort stam wat dikwels ‘n knoetserig en krom voorkoms het. Die habitat van hierdie boom varieër maar dit kom gewoonlik teen rotsagtige heuwelhange of langs waterstome voor.

Die vrugte is eetbaar maar nie lekker nie. Vee hou van die blare. Die olienhoutblare word tradisioneel gebruik om bloeddruk te verlaag.

VOËL

SAW

Sal aangekondig word.

PROJEK

Hartsmense

‘n Spesiale projek wat fokus op bejaardes en persone met gestremdhede – ons dra by tot hul welstand en bring lig in hul lewens. 

Daar word jaarliks ‘n projek aangekondig waarop die takke- en streke fokus. Daar word self besluit hoe hierdie projek uitgeleef gaan word.

STUDIERIGTING

Vandag se vrou

Aandag kan gegee word aan enige saak wat vroue raak byvoorbeel:

• Testamente, boedels en finansies

• Vroueregte

• Rekenaar tegnologie

• Mode en skoonheid

• Gesondheid

TEMA

Wees die verskil

Ons weet dat elkeen van julle op unieke maniere ‘n verskil maak in jul takke, streke en gemeenskappe.

Aangesien die 2025 tema groot byval by lede gevind het is daar besluit om gedurende 2026 voort te gaan met hierdie tema.

Vandag

se vrou

Aandag kan gegee word aan enige saak wat vroue raak byvoorbeel:

• Testamente, boedels en finansies

• Vroueregte

• Rekenaar tegnologie

• Mode en skoonheid

• Gesondheid

TEMA

Wees die

verskil

Ons weet dat elkeen van julle op unieke maniere ‘n verskil maak in jul takke, streke en gemeenskappe.

Aangesien die 2025 tema groot byval by lede gevind het is daar besluit om gedurende 2026 voort te gaan met hierdie tema.

By VLU Overvaal sit ons, ons temas om in aksie. Sluit aan by ons dinamiese organisasie en verbreed jou horissonne.

Sluit aan