VLU Overvaal kompetisie kategorie

Handborduur-werk

2027

VLU Overvaal kompetisie kategorie

Handborduurwerk

2027

VLU Overvaal kompetisie kategorie

Handborduur-werk

2027

Getelde draadborduurwerk  

Laai kompetisie riglyne af
  • VOORKOMS - 60%
  • WERKSGEHALTE - 40%

Vereistes

  • Artikel mag nie ouer as twee jaar wees nie, en moet geparraveer en gedateer wees.
  • Enige voltooide artikel, geborduur met twee of meer soorte getelde draadborduurwerk.
  • Die soorte moet duidelik identifiseerbaar wees.
  • Borduursoorte hoef nie in dieselfde hoeveelhede op die artikel gewerk te word nie.
  • Muurprente kan gemonteer word (bedek die montering met kleefplastiek) maar geen rame of glas is toelaatbaar nie.
  • Vermy groot lomp atikels.
  • Onvoltooide artikels sal gediskwalifiseer word.

Algemeen

  • Enige soort getelde draad borduursoort en samestelling daarvan kan gewerk word.
  • Elke soort borduurwerk moet gewerk word volgens die betrokke soort se vereistes.
  • Gebruik ‘n raam om ‘n egalige spanning te verkry

Borduurstof

  • ‘n Duursame ewedraad linne of katoenstof is geskik vir hierdie borduurwerksoorte.
  • Ewedraad beteken dieselfde hoeveelheid drade per vk. cm (cm²).
  • Aida en Hardanger borduurstof word nie aanbeveel.

Borduurgaring 

  • Die keuse van borduurgaring sal bepaal word deur die borduursoort wat gewerk gaan word.

Aanbieding

  • In ‘n deursigtige plastieksak en as volg gemerk: BORDUURWERK, jou naam,tak, area en provinsie.
  • Heg kaartjie aan werk met hekelgaring.
  • Geen hakspelde asb.

Ons wenners in die handborduurwerk kategorie vir 2025

By VLU Overvaal vier ons graag die vaardighede en kreatiwiteit van elkeen van ons lede. Ons tema vir die 2024 handborduurwerk kategorie was 'Argitektonies'. Van almal by VLU Overvaal is ons trots om met die wêreld te deel die top drie wenners in die kategorie.

Ons wenners in die handborduurwerk kategorie vir 2025

By VLU Overvaal vier ons graag die vaardighede en kreatiwiteit van elkeen van ons lede. Ons tema vir die 2025 handborduurwerk kategorie was 'Argitektonies'. Van almal by VLU Overvaal is ons trots om met die wêreld te deel die top drie wenners in die kategorie.

EERSTEPLEK

Elize
Smook

GOUE SUIDE STREEK

90%

TWEEDEPLEK

Maryna
vd Merwe

WITWATERSRAND STREEK

88%

DERDEPLEK

Charlotte
vd Linde

GOUDRIF STREEK

86%

EERSTEPLEK

Elize Smook

GOUE SUIDE STREEK

90%

TWEEDEPLEK

Maryna vd Merwe

WITWATERSRAND STREEK

88%

DERDEPLEK

Charlotte
vd Linde

GOUDRIF STREEK

86%

Vind 'n kompetisie waar jou talente kan skyn

Indien hierdie handborduurwerk kompetisie nie aanloklik lyk vir jou nie, besoek gerus ons VLU Overvaal kompetisie webblad. Hier kan jy soek deur ‘n verskeidenheid van kategorieë om ‘n kompetisie te vind waar jou kreatiwiteit en vaardighede kan skyn. Ons sien uit om jou werk op ons beoordeelaars tafel te sien.

Sien ander kompetisies