VLU Overvaal Nuus
Opwindende nuus &
gebeure
VLU Overvaal Nuus
Opwindende nuus & gebeure
VLU Overvaal Nuus
Opwindende nuus & gebeure
Ons nuusbord
VLU Overvaal kongres 2026
Datum: 26-27 Augustus 2026
Daar vind jaarliks ‘n provinsiale kongres plaas wat oor twee dae strek. Die Kongres is die vertoonvenster van die jaarlikse aktiwiteite. Enige lid van VLU Overvaal kan die Kongres bywoon.
Die 2026 Kongres vind op 26 en 27 Augustus te Meulstroom Lodge, Bronkhorstspruit plaas.
Registrasies het reeds geopen.
Kekkel
& Klets
Datum: 8 Mei 2026
‘n Gesellige kuier -en handvlytoggend word jaarliks aangebied. Vroue van oral in Gauteng geniet die geleentheid om iets nuuts te leer. Tussen die leer word daar heerlik saamgesels en aktief geskep. Die 2026 Kekkel en Klets vind plaas op 8 Mei by die Voortrekkersaal in Wierdapark. Daar word beperkte plekke beskikbaar gestel.
Ons nuusbord
VLU Overvaal kongres 2026
Datum: 26-27 Augustus 2026
Daar vind jaarliks ‘n provinsiale kongres plaas wat oor twee dae strek. Die Kongres is die vertoonvenster van die jaarlikse aktiwiteite. Enige lid van VLU Overvaal kan die Kongres bywoon.
Die 2026 Kongres vind op 26 en 27 Augustus te Meulstroom Lodge, Bronkhorstspruit plaas.
Registrasies het reeds geopen.
Kekkel & Klets
Datum: 8 Mei 2026
‘n Gesellige kuier -en handvlytoggend word jaarliks aangebied. Vroue van oral in Gauteng geniet die geleentheid om iets nuuts te leer. Tussen die leer word daar heerlik saamgesels en aktief geskep.
Die 2026 Kekkel en Klets vind plaas op 8Mei by die Voortrekkersaal in Wierdapark. Daar word beperkte plekke beskikbaar gestel.