VLU Overvaal streke

Vind jou naaste VLU tak

VLU Overvaal streke

Vind jou naaste VLU tak

VLU Overvaal streke

Vind jou naaste VLU tak

Welkom by VLU Pretoria streek

VLU Pretoriastreek se uniekheid word tot ‘n groot mate bepaal deur ons lede en dis vir ons belangrik dat elkeen die ruimte gegun word om op haar eie, unieke manier, ‘n verskil te kan maak. Van Riebeecktak bestaan al vir 73 jaar en ons jongste tak, Kleinfontein, is nou amper twee jaar oud.

Elke lid is ‘n besonderse legkaartstukkie waarsonder Pretoriastreek se legkaart nie ‘n voltooide eenheid kan wees nie.

Opsoek na meer inligting?
Kontak ons vandag.

Is jy opsoek na meer inligting oor ons take, streke, of hoe om deel te word van ons VLU Overvaal familie? Skakel ons vandag, en ons sal jou in kontak sit met jou naaste tak- of streeksvoorsitter.

Kontak ons

Opsoek na meer inligting? Kontak ons vandag.