VLU Overvaal kompetisie kategorie

Hekelwerk

2027

VLU Overvaal kompetisie kategorie

Hekelwerk

2027

VLU Overvaal kompetisie kategorie

Hekelwerk

2027

Amigurumi speelding

Laai kompetisie riglyne af
  • VOORKOMS - 50%
  • WERKSGEHALTE - 50%

Vereistes en wenke

  • Die artikel mag nie ouer as twee jaar wees nie.
  • Heg wol/gare etiket en monster van wol/gare wat gebruik is aan artikel vas. 
  • Enige driedimensionele, gehekelde speelding wat verbeelding aangryp en goeie karakter eienskappe het.
  • Dit mag klere hê wat kan aan en uittrek.
  • Hierdie speelding word grotendeels in die rondte gehekel, wat die amigurumi tegniek uitbeeld, en dan opgestop en gevorm.
  • Groote van diertjie of figuur, maksimum 40cm en minimum 20cm.
  • Kies vrolike, helder kleure hekelgaring wat aantreklik is, maar die algemene voorkoms moet die bepaalde speelding suggereer.
  • Die geskiktheid van tooisels en mate waarin hulle karakter aan die speelding verleen, moet netjies en duursaam wees.
  • Gelaatstrekke met glasoë / hand geborduurde oë, harde snorbaarde, donsige sterte ens. kan gebruik word, maar moet stewig aan geborduurde oë geheg wees.
  • Om goeie fatsoen en stewigheid te verseker: Kies 'n geskikte hekelpen, volgens draadkeuse, vir ‘n stewige spanning.
  • Hekelgaring: 4 draad katoen en/of akrielkombinasie van 60%-40% is baie effektief. (Te dik garing veroorsaak dat fatsoen maklik verloor en besonderhede verlore gaan).
  • Donsige- en veergaring mag gebruik word.
  • Stopsel moet lig van gewig en wasbaar wees. Speelding moet styf dog egalig gestop wees en die stopsel mag nie uitsteek nie.

Afwerking

  • Geen diknate, losdrade of lusse nie. 

Aanbieding

  • In ‘n deursigtige plastieksak gemerk: HEKELWERK, jou naam, tak, area en provinsie.
  • Heg wol/gare etiket en monster van wol/gare wat gebruik is aan artikel vas. 
  • Heg die kaartjie aan speelding met hekelgaring.
  • Geen hakspelde asb.

  • Stopsel moet lig van gewig en wasbaar wees. Speelding moet styf dog egalig
  • gestop wees en die stopsel mag nie uitsteek nie.

Afwerking

  • Geen diknate, losdrade of lusse nie. 

Aanbieding

  • In ‘n deursigtige plastieksak gemerk: HEKELWERK, jou naam, tak, area en provinsie.
  • Heg wol/gare etiket en monster van wol/gare wat gebruik is aan artikel vas. 
  • Heg die kaartjie aan speelding met hekelgaring.
  • Geen hakspelde asb.

Ons wenners in die hekelwerk kategorie vir 2025

By VLU Overvaal vier ons graag die vaardighede en kreatiwiteit van elkeen van ons lede. Ons tema vir die 2025 hekelwerk kategorie was 'Ierse hekelwerk'. Van almal by VLU Overvaal is ons trots om met die wêreld te deel die top drie wenners in die kategorie.

EERSTEPLEK

Sarie
van Zyl

JAKARANDA STREEK

88%

TWEEDEPLEK

Yolande Klingbiel

GOUE SUIDE STREEK

85%

DERDEPLEK

Leonie Gilliland

JAKARANDA STREEK

84%

EERSTEPLEK

Sarie van Zyl

JAKARANDA STREEK

88%

TWEEDEPLEK

Yolande Klingbiel

GOUE SUIDE STREEK

85%

DERDEPLEK

Leonie Gilliland

JAKARANDA STREEK

84%

Vind 'n kompetisie waar jou talente kan skyn

Indien hierdie hekelwerk kompetisie nie aanloklik lyk vir jou nie, besoek gerus ons VLU Overvaal kompetisie webblad. Hier kan jy soek deur ‘n verskeidenheid van kategorieë om ‘n kompetisie te vind waar jou kreatiwiteit en vaardighede kan skyn. Ons sien uit om jou werk op ons beoordeelaars tafel te sien.

Sien ander kompetisies