VLU Overvaal Nuus

Opwindende nuus &

gebeure

VLU Overvaal Nuus

Opwindende nuus & gebeure

VLU Overvaal Nuus

Opwindende nuus & gebeure

2025: VOLUME 2

Ons nuuste VLU Overvaal tydskrif is nou beskikbaar

Laai tydskrif af

2025: VOLUME 2

Ons nuuste VLU Overvaal tydskrif 
is nou beskikbaar

Laai tydskrif af

Ons nuusbord

VLU Overvaal kongres 2025

Datum: 27-28 Augustus 2025

Daar vind jaarliks ‘n provinsiale kongres plaas wat oor twee dae strek. Die Kongres is die vertoonvenster van die jaarlikse aktiwiteite. Enige lid van VLU Overvaal kan die Kongres bywoon.


Die 2025 Kongres vind op 27 en 28 Augustus te Meulstroom Lodge, Bronkhorstspruit plaas.



Registrasies het reeds gesluit.

Uitnodiging

Kleiduifskiet-

kompetisie

Datum: 31 Oktober 2025

VLU Overvaal hou ‘n Kleiduifskietkompetisie in samewerking met die Efficient Groep op 31 Oktober by die Pretoria Militêre Kleiduifskietbaan. ‘n Deel van die fondse gaan aangewend word vir die aankoop van wetenskaplike sakrekenaars vir VLU Overvaal se “Ons gee om” SAVF projek.

Uitnodiging

Kekkel
& Klets

Datum: 24 Oktober 2025

‘n Gesellige kuier -en handvlytoggend word jaarliks aangebied. Vroue van oral in Gauteng geniet die geleentheid om iets nuuts te leer. Tussen die leer word daar heerlik saamgesels en aktief geskep. Die 2025 Kekkel en Klets vind plaas op 24 Oktober by die Sytze Wierda Voortrekkersaal in Wierdapark. Daar word beperkte plekke beskikbaar gestel.

Uitnodiging

Ons nuusbord

VLU Overvaal kongres 2025

Datum: 27-28 Augustus 2025

Daar vind jaarliks ‘n provinsiale kongres plaas wat oor twee dae strek. Die Kongres is die vertoonvenster van die jaarlikse aktiwiteite. Enige lid van VLU Overvaal kan die Kongres bywoon.


Die 2025 Kongres vind op 27 en 28 Augustus te Meulstroom Lodge, Bronkhorstspruit plaas.



Registrasies het reeds gesluit.

Uitnodiging

Kleiduifskiet-

kompetisie

Datum: 31 Oktober 2025

VLU Overvaal hou ‘n Kleiduifskietkompetisie in samewerking met die Efficient Groep op 31 Oktober by die Pretoria Militêre Kleiduifskietbaan. ‘n Deel van die fondse gaan aangewend word vir die aankoop van wetenskaplike sakrekenaars vir VLU Overvaal se “Ons gee om” SAVF projek.

Uitnodiging

Kekkel & Klets

Datum: 24 Oktober 2025

‘n Gesellige kuier -en handvlytoggend word jaarliks aangebied. Vroue van oral in Gauteng geniet die geleentheid om iets nuuts te leer. Tussen die leer word daar heerlik saamgesels en aktief geskep.

Die 2025 Kekkel en Klets vind plaas op 24 Oktober by die Sytze Wierda Voortrekkersaal in Wierdapark. Daar word beperkte plekke beskikbaar gestel.

Uitnodiging